Vrywaring

Die Gereformeerde Kerk Oos-Moot gee nie enige waarborge of ander versekering met betrekking tot die inhoud van materiaal wat op hierdie webtuiste verskyn nie, die akkuraatheid daarvan, volledigheid of geskiktheid vir enige spesifieke doel nie. Verder word relevante eksterne webblaaie waarmee geskakel is nie deur GKOos-Moot beheer nie en gevolglik kan ons nie die versekering gee dat dit akkuraat, op datum of volledig is nie. Die Inligting vervat in sulke eksterne webblaaie verteenwoordig ook nie noodwendig die sieninge van GKOos-Moot nie.